Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Sonbrand En Braaiboud
Bun Booysens
Ruik die sout van vakansies by die see. Hoor die sonbesies in die Wildtuin skree. Proe die jellie in die basaarpoeding.
Ervaar dit alles en meer tussen die blaaie van Sonbrand en braaiboud, die jongste versameling rubrieke uit Weg. Dit bevat die beste skryfwerk uit dié tydskrif sedert die wegholsukses van Waar die leeus Afrikaans verstaan. Gaan op reis saam met gewilde skrywers soos Dana Snyman, Jaco Kirsten en Toast Coetzer, wat jou sal laat lag en onthou.
n Weg-rubriek se mees onderskatte eienskap is die vermoë om doodgewone dinge telefoonhokkies, urinaalkoekies, melkbekertjies hulle regmatige plek te gee tussen al daardie groter dinge wat reis so onvergeetlik maak. Bun Booyens