
Afrikaanse Bekenders! Doc raven se "Die Leeus Kuil op ons" en "Murrayfield en daarna" Johan Fourie
Check my rate
Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Twee Skars & Waardevolle Afrikaans Boeke Albei Eerste Uitgawe Jan Fourie's "'MURRAYFIELD EN DAARNA" en Doc Craven's "DIE LEEUS KEIL ONS OP" _____________________________________________________________________________________________________________________________________________
'Murrayfield en daarna ' is n Briljant se verhaal van die Springbok toer deur Brittanje en Frankryk in 1951/2 onder die leierskap van Basil Kenyon deur die bekende skrywer en kritc op die tyd van die Vaderland koerant, Jan Fourie vat saam getoer het geskryf . Elke wedstryd is saamgevat met en n voelidge storie voer en naar die speltyd ook.Elke speler met sy eie foto waar sy spel in oorsig geneem is, is uitstande. 'Die Leeus Keil Ons Op' Wie beter is daar waar u b beskryving wat alles met die sprigbok span van 1955 waar hulle teengekom teen die uitstade Britse Leeus van 1955 teen gekom, as die wereld bekende legende Dr Danie Craven nie? Ook n boek vol feite en verhaal saam met Doc Craven's se insig van al die wedstryde en all die indiwidueel spelers ook. __________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________ All twee boeke is net so, sonder die "dust jacket". Die toestand van die boeke is puik en daar is geen penmerke . Geen fotos is uitgesny en al die blaadsye is baie vas en skoen. Die wenner van hierdie kan weet dat hy sal een van die skarse eienaar 's van hierdie twee wat in Afrikaanse leterleurkindigge uitstan as die Groot bekenders in die "reg by die toneel tippe verhale" wat ooit pubilseer isb |