Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
AFRIKAANSE BYBEL
MET VERKLARENDE AANTEKENINGE (TWEE VOLUMES)
Afrikaanse Vertaling 1953. Volume I: Ou Testament Genesis tot Hooglied (1 500 bladsye).
Volume II: Ou Testament Jesaja tot Maleagi, volledige Nuwe Testament (850 bladsye).
Elke band 24 x 17 cm. Swart hardeband. Toestand goed tot baie goed.
Bindwerk stewig. Baie gesog.
Let wel: Daar is 'n ander stel wat uit drie volumes bestaan
maar hierdie stel is volledig in twee volumes.
Uitgegee deur die Verenigde Protestantse Uitgewers, Kaapstad, 1976.
LET ASSEBLIEF DAAROP:
Wenner van hierdie veiling moet op die laatste betaal op Vrydag 12 Julie om 21:00.
Moenie bie as jy nie kan betaal nie.
Posgeld R45.