This auction has been won.
View other items offered by The Book Traders5123
Leading
goldent16 1 × R235.00
27 Jun 22:12

Similar products

HAT Afrikaanse Skoolwoordeboek
Secondhand
R95.00
Moderne Afrikaanse Verhaalkuns
Secondhand
R100.00
Die Afrikaanse Operagids
Secondhand
R40.00
Free shipping
Arabies-Afrikaanse Studies: 'n Tweetalige (Arabiese en Afrikaanse) K - A van Selms
Secondhand
R1,500.00
Afrikaanse Bybelkonkordansie
Sold

Afrikaanse Bybelkonkordansie

Secondhand 1 was available
R15.00 minimum increment
R235.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Bob Shop ID
39964191

Afrikaanse Bybelkonkordansie 1957 Ou Vertaling 1983 Nuwe Vertaling Gegrond op die Afrikaanse Vertaling van 1933 en die Hersiene uitgawe van 1957. Hersien en uitgebrei met die 1983-Vertaling deur Felix A. Mijnhardt - Ds. C.F. Mijnhardt - 2003, tweede druk - Lux Verbi - Boek is in uitstekende toestand; soos nuut.

Posgeld vir hierdie boek: R45.00

Ds CF Mijnhardt se Afrikaanse Bybelkonkordansie wat byna 70 jaar gelede vir die eerste keer verskyn het, beleef nou sy negende uitgawe! Van sy beskeie begin in 1934 het die gewilde konkordansie (vir sowel die Ou Vertaling en Hersiening van 1957 as vir die Nuwe Vertaling van 1983) gegroei tot 'n standaard-naslaanwerk vir Bybellesers, predikante en elkeen wat 'n studie van die Bybel maak.

Hierdie negende uitgawe bevat ongeveer 200 000 teksverwysings wat elkeen voorsien is van 'n kernagtige, maar sinvolle aanhalinggreep waaruit die teksverband afgelei kan word.

Afgesien van die konkordansiegedeelte is daar ook waardevolle registers van die planteryk, diere, edelgesteentes, mate, gewigte en munte, tye en maande wat in die Bybel gebruik word. Die boek word afgesluit met tekstuele groeperings van 'n aantal leerstukke van die Bybel.

Recently viewed

See more
67% OFF
1Ps Mixed Color 1 For Samsung Samsung Galaxy A24 4G Phone Cases
New
R311.00 R933.00
Free shipping
HiVideo 4MP Smart Dual Light Fixed-focal PT 4G Solar Battery Camera
New
R3,995.00
Motorcycle Rear Axle Spindle Chain Tensioner Adjuster Blocks for Z800 2013-2016 Motor Accessories Re
New
R554.00
DOUBLEWOUND TOROIDAL INDUCTOR 1mH 3A 40/019
New
R18.26

Customer ratings: 1 ratings

Dankie, boek is soos nuut
20 Jul 2011