Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Lieflike versameling meer moderne Afrikaanse digbundels, sowel as Nuwe Stories 1-3. Sommige is soos nuut, ander is gelees maar in baie goeie toestand.
Posgeld sal beloop R100 PostNet-na-PostNet of jy kan dit gratis kom afhaal in Rondebosch (saans) of Mitchell's Plain (bedags)