Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Beskrywing | Bydraes uit die pen van essayiste word weergegee en bespreek soos onder meer Klaas Waarzegger, C M van den Heever, Boerneef, Uys Krige, Ernst van Heerden, Totius, Van wyk Louw en talle ander. |
Jaar | 1967 (Tweede Druk) |
Uitgewer | Human en Rousseau Uitgewers |
Bladsye | 174 |
Toestand | Hardeband, stofomslag rakverslete, ouderdomsvergeling, goeie toestand en skoon. Naam van vorige eienaar skutblad. |
** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgens gewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jou versending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkel vir nog wonderlike items.
Skakel na my winkel: