Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Afrikaanse Etimologieë – Boshoff en Nienaber
Hiermee is met 'n groot en moeilike taak voorlopig 'n eindpunt bereik. Ons sê met opset 'voorlopig', omdat 'n leksikograaf se taak nooit afgehandel is nie. Talle verlangde gewens is in die newels van die verlede versluier en nuwes kom steeds te voorskyn: sulke dinamiese verskynsels is dikwels moeilik om vas te pen.