Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Afrikaanse Idiome en ander Vaste Uitdrukkings - RP Botha, G Kroes en CH Winkler (Paperback) Hierdie meer as 9 000 Afrikaanse idiome en ander vaste uitdrukkings met vertalings kan sowel moedertaalsprekers van Afrikaans en niemoedertaalsprekers help: om beter te verstaan wat hulle lees; om tekste noukeuriger te interpreteer en te vertaal; om Afrikaanse idiome en vaste uitdrukkings op die regte manier te gebruik en om hulle kennis van die interessante en kleurvolste deel van die Arikaanse taalskat uit te brei. Minimal flaws. Refer to attached images.