| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |



Maskew Miller. Ongedateer. Agste vergrote en verbeterde druk. 124 bladsye. Die boek is netjies binne-in. Die voorste en agterste bladsye het merkies. Die harde karton omslag is besig om los te kom. Naam van vorige eienaar voor-in geskryf. Posgeld na enige plek in SA R20.