Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Eks-biblioteekboek van die destydse Maria van Riebeeck Hoër Huishoudskool, Riebeek-Wes. Uitgegee deur die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereninge in 1980. 392 bladsye. Bladsy per dag met belangrike Afrikaanse kultuurgebeure, onder meer geboortes, sterftes, vergaderings, verkiesings, stigtings en inwydings met telkens 'n kort beskrywing, van voor 1652 tot omstreeks 1980. Volledige indeks. Wit-en-swart foto's deurgaans. In goeie toestand, buiten tekens van verweer aan buiteblaaie en waar biblioteekblaadjies voorin verwyder is. Geen stofomslag.