| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
| Beskrywing | Dekker beskryf die ontwikkeling van die Afrikaanse letterkunde vanaf 1652 in een bundel. |
| Jaar | bygewerk tot 1958 (Negende Druk) |
| Uitgewer | Nasionale Pers |
| Bladsye | 415 |
| Toestand | Hardeband, bruin linneband, stofomslag verslete, ouderdomsvergeling en merke, naam van vorige eienaar op skutblad. Skoon en stewig gebind. |
** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgens gewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jou versending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkel vir nog wonderlike items.
Skakel na my winkel: