Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
290 LIEDERE EN AREAS IN DIE OORSPRONKLIKE TALE MET LETTERLIKE VERTALING DAARNAAS. Die Afrikaanse vertaling is nie 'n sangvertaling nie - bedoeling is om luisteraar die oorspronklike teks reel vir reel te laat volg.
Met ou fotos 336 bladsye, Inset van Robert Stolz. Ou swart en wit fotos soos Emmerich Kalman foto na die komponis se dood deur sy weduwee aan sy vriend Felix Gut in Transvaal gestuur.Franse en Duitse Operettes met vertaling
Die operette is 'n ligte opera, waarin die aksent val op romanse, sentiments en meesleurende melodiee, meestal in driekwartmaat!290 liedere en areas in oorspronklike tale met letterlike vertaling daarvan. Vir die Musiekliefhebber. Verhale van mees geliefde operettes vertel, en woorde van al die bekende areias liedere en ensembles in oorspronklike taal weergegee en vertaal.
He loved music and films and wrote concert columns and film critics for Eikestadnuus. www.stellenboschwriters.com/stegmannf.html
http://www.domus.ac.za/content/view/45/5/
HUMAN and ROUSSEAU CAPE TOWN + PRETORIA 1973. ISBN 0 798103019. Nasionale Boekdrukkery Bpk. Insert of Robert Stolz - Grand Prix du Disque wishes to Stegmann's book on first page. Hardback in very good condition. Dust cover has paperloss on bottom back 1973 1ST ED