This item has closed with no items sold
View other items offered by BeesBobBooks273

Similar products

Afrikaanse Skryfgids - Riana Scheepers & Leti Kleyn Afrikaanse Skryfgids - Riana Scheepers & Leti Kleyn Afrikaanse Skryfgids - Riana Scheepers & Leti Kleyn
Afrikaanse Skryfgids - Riana Scheepers & Leti Kleyn Afrikaanse Skryfgids - Riana Scheepers & Leti Kleyn Afrikaanse Skryfgids - Riana Scheepers & Leti Kleyn
Closed

Afrikaanse Skryfgids - Riana Scheepers & Leti Kleyn

Secondhand 1 was available
R50.00
Shipping
Free shipping is available from BeesBobBooks for all orders above R500.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
Free collection is available from various lockers and counter collection points across South Africa, for all orders above R500.00 from BeesBobBooks
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
644814040

Wil jy skryf? Het jy kundige en ervare skrywers se Hulp nodig om jou ideaal te verwesenlik? Die Afrikaanse Skryfgids, 'n hulpmiddel vir voornemende (en reeds gepubliseerdej akrywers, kan die wonderwêreld van woorde vir jou open. Hierdie omvattende gids die eerste in sy soort in Afrikaans is gemik op almal wat meer van die skryfkuns, skryftegnieke en die Suid-Afrikaanse uitgewersbedryf wil weet. Die medewerkers, almal gerekende skrywers op hul onderskeie spesialiteitsgebiede, stel die inligting op 'n toeganklike manier bekend. Hulle deel hul "fabrieksgeheime", praktiese raad ten opsigte van die skryfproses wat oor lang jare van frustrasie en foute ontwikkel is, nou ruimskoots met voornemende skrywers. Niemand hoef in dieselfde slaggate te trap nie. "n Uiters leesbare en belangrike samestelling van inligting wat beslis vir enige voornemende skrywer 'n skat van kennis kan wees om die eerste tree op die pad na 'n skryfloopbaan te gee. Dit is egter ook veel meer as bogenoemde die samestelling kan van besondere waarde wees vir studente, onderwysers en taalliefhebbers in die algemeen." - Johan Anker Sagteband Begin van geelvlekke


Kondisie: 3