Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Benewens sy bydraes in koerant- en radiorubrieke is sy nalatenskap aan die Suid-Afrikaanse taalkunde die volgende:
1951 An introduction to Afrikaans (leerboek vir nie-Afrikaanstaliges met platekursus oor die uitspraak van Afrikaans). Kaapstad: Balkema. (Red.)
Lanseloet van Denemerken. Van stamverwante bodem 14. Pretoria: Van Schaik.
Afrikaanse taalkwessies. Pretoria: Van Schaik. Tweede en derde gewysigde en uitgebreide druk 1956, 1958; vierde druk 1960; vyfde druk onder ander titel in 1965. Hierdie is vierde druk derde oplaag 1965.
Posgeld vir koper.
Please check my other listings as I gladly combine items.
https://www.bidorbuy.co.za/seller/1431565/Human01