Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Elektroniese Afrikaanse trou beplanner. Dit kan óf op Excel gebruik word óf uitgedruk word op A4 papier.
Hierdie dokument word per e-pos afgelewer.
Behalwe vir die voorblad, is die dokument ten volle bewerkbaar en kan sodoende aangepas word tot u behoeftes.
Die inhoud van die dokument is as volg:
Die dokument het veskeie hulpvaardige funksies, soos dat jou begroting automaties saamgetel word en die gebruik van regmerkie boksies.
Hulle sê die moeilikste deel van beplanning is om te begin. Hierdie dokument sal vir die bruid 'n sterk vertrekpunt gee.
Dit maak 'n ideale en persoonlike geskenk, perfek vir 'n bruid wat vêr weg bly.
Die voorblad is al wat nie verander kan word nie. Dit is besluit in 'n poging om my intellektuele eiendom te beskerm, om te keer dat dit willekeurig met ander gedeel word nie.
Indien jy 'n pasgemaakte dokument verlang, stuur asseblief vir my 'n boodskap en ek sal 'n kwotasie uitwerk.