Afrikaanse Woordelys en Spelreels

Secondhand
Indicative market price: R199
1 available
R99.00 50% OFF
Want to pay less?
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Free collection from Peerless Park West, Kraaifontein, Cape Town
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready. Ready for collection by Friday, 24 May.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
B45
Bob Shop ID
592102796

If you do not see a picture with our listing, we apologise for the inconvenience caused. This is due to a technical issue from Bobshop and not within our control.  Please send us a message if you need more details about the listings. We will be happy to help you.

 

  • Hardeband
  • Die bladsye in die boek is gelerig.

Die Afrikaanse woordelys en spelrels (AWS) is 'n publikasie van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns met spelrels, 'n woordelys, afkortingslys en verskeie bylaes vir Afrikaans. Die eerste uitgawe het in 1917 verskyn, en word sedertdien gereeld bygewerk. Die Taalkommissie van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns stel hierdie publikasie op met die primre doel om leiding te gee ten opsigte van spelling.

Die afdeling oor spelrels is onderverdeel in afdelings wat spelrels vir Standaardafrikaans verduidelik aan die hand van sekere onderwerpe: Grondbeginsels van die Afrikaanse spelling, wisselvorme, klanke (vokale, diftonge en konsonante), meervoudsvorme, skryftekens (afkappingsteken, aksent, kappie, deelteken, koppelteken), hoofletters, verkleiningsvorme, trappe van vergelyking, leestekens, en los en vas skryf van woorde.

Die woordelys bevat 'n versameling Afrikaanse woorde om die korrekte skryfwyse ten opsigte van spelling, wisselvorme, gebruik van koppeltekens, hoofletters, en skryftekens aan te dui. Dit is geensins 'n volledige lys van Afrikaanse woorde nie, maar poog eerder om probleemgevalle uit te lig, of om minder algemene woorde as aanvaarbaar aan te dui.

Die afkortingslys bevat afkortings en ooreenstemmende volledige vorms wat in algemene gebruik voorkom. Riglyne vir die gebruik van afkortings word ook gegee.

Talle bylaes met nuttige inligting word ook agter in die AWS aangebied.

 

We sell a wide variety of good quality secondhand books, CDs, DVDs, magazines, and other small gifts.
We do accept rreasonable offers on most of our items.  

 

Ons verkoop 'n groot verskeidenheid tweedehandse boeke, CDs, DVDs, tydskrifte en ander klein geskenkies. 
Ons aanvaar redelike annbiedinge op meeste vam ons produkte. 

More from this seller

View all
St Pirans: Italian Surgeon, Forbidden Bride by Margaret McDonagh - Medical Romance
R25
Sand en Skuim by Kahlil Gibran
R19
Gi Hip Thigh Diet by Rosemary Conley
R49
Die wereld van robots - Kaleidoskoop-Boeke
R29
Add to cart

Similar products

53% OFF
Afrikaanse Woordelys en Spelreels - Taalkommissie
R90 R190
R30 shipping
Pharos Afrikaans Woordelys & Spelreels
R125
Afrikaans Woordelys en Spelreels
R75
Gids by die Afrikaanse woordelys en spelreels
R50