Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Pharos, Die SA Akadamie vir Wetenskap en Kuns, softcover, Afrikaans text, 752 pages, condition: as new.
Die AWS is die normeringsbron vir Standaardafrikaans wat duidelike leiding oor spelling en skryfwyses bied. Naas bestaande hoofstukke bereel twee nuwe hoofstukke onderskeidelik leestekens en trappe van vergelyking. Bygewerkte lyste en skryfhulp oor transliterasie Omgangsafrikaans en die SI-stelsel maak die uitgawe 'n volledige hulpbron.