This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by cindy0071310

Similar products

The Last White Parliament - Frederik van Zyl Slabbert
Secondhand
R120.00
36% OFF
Van Zyl Slabbert - Frederik van Zyl Slabbert
Secondhand
R90.00 R140.00
66% OFF
The Passion for Reason: Essays in Honour of Frederik Van Zyl Slabbert | Edited by Alfred LeMaitre...
Secondhand
R67.00 R195.00
The Passion for Reason, Essays in Honour of Frederik van Zyl Slabbert
Secondhand
R70.00
AFRIKANER AFRIKAAN: ANEKDOTES EN ANALISE DEUR FREDERIK VAN ZYL SLABBERT
Sold

AFRIKANER AFRIKAAN: ANEKDOTES EN ANALISE DEUR FREDERIK VAN ZYL SLABBERT

Secondhand 1 was available
R70.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Bob Shop ID
18838825

AFRIKANER AFRIKAAN: ANEKDOTES: ANEKDOTES EN ANALISE DEUR FREDERIK VAN ZYL SLABBERT

Van Zyl Slabbert se kleurryke loopbaan as akademikus, parlementslid, politieke konsultant en sakeman word in Afrikaner Afrikaan boeiend weerspieel in politieke vertellinge en skerp, noukeurige ontledings van die keuses wat gewone mense nou moet doen.

Deur middel van talle anekdotes verskaf slabbert die agtergrond tot die besluite wat die verloop van sy lewe dramaties beinvloed het - soos toe hy gekies het om nie meer predikant te word nie, en sy bedanking as opposisieleier uit die laaste wit parlement. Hy vertel van die verreikende gevolge van toevallige ontmoetings met mense soos George Soros, Breyten Breytenbach en ander; van verhoudings en gebeurtenisse wat sy lewe verryk het; van die stigting van Idasa; en van sy toenemende betrokkenheid by Afrika.

Hy ontleed ook die agtergrond van die politieke situasie in Suid-Afrika; die argumente wat deel van apartheid-denke was; die invloed van die struggle op die hedendaagse Suid-Afrikaanse politiek; die rol van die Waarheid-en-Versoeningskommissie; die sentrale politieke uitdagings vir die nuwe regering; die funksie van die opposisiepartye; en die rol van Afrikaanssprekendes en Afrikaans in die nuwe Suid-Afrika.

Om Afrikaans te wees in Afrika is vir Slabbert toevallige sosiale geboortevlekke waarvoor hy nie gevra het nie, maar waarmee hy op 'n diep betrokke manier saamleef, sodat dit 'n deurlopende en ryk geskakeerde ondersoek na die sin van sy eie bestaan word.

Sagteband boek in goeie kondisie.

Eerste Uitgawe, 1999.

136 bladsye.

 

Recently viewed

See more
aMagisn Universal Floating Hand Grip for Action Cameras with Triple Claw & 1/4-inch Screw Mount(B...
New
R382.64
Bottle Trap Flowstar S Chrome
New
R440.00
10% OFF
Optima Front Brake Pads For Hyundai I10 I10 Mk I 1.2 Cvvt 2008-2011
New
R385.00 R429.00
9% OFF
KYB Front Shock Absorber For RENAULT KANGOO Express (FC0/1_) 1.9 dCi (FC0V) 2003-
New
R2,009.00 R2,199.00

Customer ratings: 1 ratings

Very quick response! Thank you!
08 Mar 2010