Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
n Terugblik oor n halfeeu se geskiedenis en aktiwiteite en prestasiesvan die Afrikaner-Broederbondgeskryf deur dr A.N. Pelzer in opdrag van die Uitvoerende Raad by geleentheid van die halfeeufeesviering in 1968.
Tafelberg -Uitgewers, 2de bygewerkte uitgawe 1979, 205p.
Toestand: hardeband stofomslag, naam van vorige eienaar op skutblad, ouderdomsvergeling, goeie toestand.
Verpakking en Posgeld R60 (in S.A.)
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE SLEGS MAANDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING). Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R60 per 1 kg boeke en R8 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.
BESPAAR OP POSGELD DEUR MEER AS EEN BOEK TE BESTEL!