This item has closed with no items sold
View the relisted Item
View other items offered by Heritage Trades1120

Similar products

Die Afrikaner in die Beroepslewe van die Stad - S.Van Wyk
Secondhand
R390.00
Die dood en die sin van die lewe - Anton van Niekerk
Secondhand
R75.00
Die Afrikaner se Geskiedsbeeld. Mededelings van die Universiteit van - Van Jaarsveld, F. A.
Secondhand
R95.00
AFRIKANER-SONDEBOK? Die Lewe van Hans van Rensburg (2021)
New
R250.00
AFRIKANER-SONDEBOK? Die Lewe van Hans van Rensburg (2021)
Closed

AFRIKANER-SONDEBOK? Die Lewe van Hans van Rensburg (2021)

New 1 was available
R250.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
mss11
Bob Shop ID
648502680

              AFRIKANER-SONDEBOK? Die Lewe van Hans van Rensburg, Ossewabrandwagleier

Published by Jonathan Ball Publishers, 2021, softcover, Afrikaans text, illustrated, index, 344 pages, condition: as new.

In die vroeë 1940s het die charismatiese Hans van Rensburg duisende volgelinge na die Ossewabrandwag gelok en die regering van Jan Smuts gekonfronteer oor sy deelname aan die Tweede Wêreldoorlog. Onder sy leierskap word etlike sabotasiedade deur die Stormjaers en Terreurgroep, die OB se militêre vleuels, gepleeg. Van Rensburg het ook in die geheim kontak met die Duitse regering gemaak. Teen 1940 was Van Rensburg egter nog deel van die As die jongste sekretaris van justisie ooit en administrateur van n provinsie is hy as n goue seun van die politiek beskou. Waarom was hy só vurig oor die ideaal van n onafhanklike republiek dat hy dit alles prysgegee het en n koers ingeslaan het wat uiteindelik van hom n verstoteling sou maak? Van Rensburg word dikwels as n verbete Afrikanerfascis beskryf, maar die werklikheid is meer kompleks. In hierdie biografie belig Albert Blake die vele kante van n man wat nie net bekend was as regsgeleerde, filosoof en taalkundige nie, maar ook as uitstaande militaris en wildjagter. Op die hoogtepunt van sy gewildheid kon geen ander Afrikanerleier by die begaafde Van Rensburg kers vashou nie. Blake ondersoek waarom hy uiteindelik egter die stryd om die hart van die Afrikaner sou verloor.

Recently viewed

See more
2x Stainless Steel Food Mill Great for Making Puree Kitchen Tools
New
R581.00
Vintage wooden fishermen decor set
Secondhand
R300.00
Motorbike Carbon Fiber Windshield for Z1000 2014 2015 2016 Windscreen Screen Wind Deflectors
New
R808.00
Superman/Batman - Apocalypse (DVD)
Refurbished
R59.00