Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Afrikanerbakens in Port Elizabeth
Karton sagteband A5 boekie. Een 1cm lang viltpen merkie op voorste skutblad, verder geen merke of name of notas.
Toestand 8/10. Boere en Voortrekker verwant en die 15pp dek Piet Retief, die PE Konsentrasiekamp, ens.
Posgeld sal R35 wees binne SA deur SA Poswese - OP U EIE RISIKO. Betaling per EFT deur BoB
Koerier opsie is beskikbaar. Vra asb VOOR veiling sluiting as dit u keuse is.
Alle items kan ook afgehaal word te Philippolis Suid Vrystaat en dan sal geen posgeld ter sprake wees nie.
Items kan natuurlik gekombineer word om versendingskoste te besnoei.