Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die skrywer nooi in Afrikanserjoernaal die leser uit om die pad van die Afrikaner se ontstaan en geskiedenis, saam met hom stap in die vorm van 365 dagstukkies wat 12 hooftemas dek, vanaf die aankoms van Jan van Riebeeck tot en met die huidige stand van die Nuwe Suid-Afrika en alles daarmee saam.
2016 sagteband met 414 bladsye in baie mooi toestand. R65 paxi of R100 koerier / postnet in SA.