Voorbeelde van tipiese bladsye in die dagboek (kleur is egte sepiagroen/sage green):

'n 224-bladsy A5-grootte glansbuiteblad dagboek waarin die vlg. te kry is:
- die Afrikaner se geskiedenis, kultuur, letterkunde, kuns, teater en godsdiens d.m.v. dag-tot-dag insetsels uit die verlede, 1652 - 2010
- 'n weeklikse aanhaling en agtergrondfoto
- handtekeninge, staaltjies en sketse
- skoolkwartale vir openbare skole en BCVO-skole
- openbare vakansiedae, skoolvakansiedae, Christelike en Afrikanerkultuurherdenkingsdae
- 'n omskakelingsgids en die maanfases
- 'n 'bonus': Franse Hugenote-handtekeninge, 1685-1700
Die samesteller is bygestaan deur drie medewerkers, o.a. 'n genealoog, 'n doktor in SA Geskiedenis en 'n praktiserende taalkundige.
Koste: R120.00 elk; posgeld ingesluit, 3 of meer se posgeld is minder, doen asb. navraag
Afrikaner Kultuur Dagboek 2011 Afrikaans Pretoria Le Roux Genealogie Geskiedenis Taal Kaap Bloemfontein Kaapstad Karoo Hugenote