| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Deel 1:1978 Hardeband met stofomslag 207 bladsye, die stofomslag het een of twee klein merkies, die hardeband is goed, een of twee klein vlekkies in boek, die teks is skoon en die binding goed
Deel 2:1986 hardeband met stofomslag 220 bladsye, die stofomslag het een of twee klein merkies, die hardeband is goed, een of twee klein vlekkies in boek, die teks is skoon en die binding goed-
versending van die 2 boeke saam is R70 - GEEN oorsese versending
Please note that in future I will be out of town each school holiday for the whole holiday will not be able to post during that time







