This item has closed with no items sold
View other items offered by Book Addicts Anonymous22

Similar products

Afrikaners in die Vreemde  C.J. Scheepers Strydom Afrikaners in die Vreemde  C.J. Scheepers Strydom Afrikaners in die Vreemde  C.J. Scheepers Strydom Afrikaners in die Vreemde  C.J. Scheepers Strydom
Afrikaners in die Vreemde  C.J. Scheepers Strydom Afrikaners in die Vreemde  C.J. Scheepers Strydom Afrikaners in die Vreemde  C.J. Scheepers Strydom Afrikaners in die Vreemde  C.J. Scheepers Strydom
Closed

Afrikaners in die Vreemde – C.J. Scheepers Strydom

Secondhand 1 was available
R200.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
BAA1747
Bob Shop ID
683996989

Hardeband boek met stofomslag.

Bladsy een wys ouderdomsvlek en vorige eienaar se naam in pen.

Stofomslag wys ouderdom a.g.v. vorige gebruik.

Die boek self is in n baie goeie toestand.

Meer as twee eeue lank is die Afrikaner deur n trekgees voortgedryf. By elkeen van die talle trekke is daar dryfvere wat deur die betrokkenes self as die ware beweegredes voorgehou is. ln die meeste gevalle is dit egter n oorvereenvoudiging op die vraag waarom daar tot so n drastiese en dikwels rampspoedige stap oorgegaan is.

Watter ander volk as die Afrikaners sou om dié redes besluit om alles agter te laat en die bloute in te trek? Het die trekgees, soos dr. D. F. Malan eenkeer gesê het, n godsdiens geword, n uitvloeisel van die geloof dat God alles beskik?

Hierdie boeiende en insiggewende boek probeer antwoorde op hierdie vrae gee. Die trekkers en hul tydgenote word self aan die woord gestel en vanuit talle vergete en unieke geskrifte word n beeld geskep van een van die kenmerkendste uitinge van die Afrikanerdom. Op die wyse kan ons innig meelewe met die eintlik skrikwekkende ontberings van die Dorslandtrekkers, kry ons n kykie op die pionierslewe in ou Suidwes-Afrika, belewe ons die merkwaardige halfeeu van die Boere in Angola.

Maar die Afrikaner het baie verder as die toe nog so donker vasteland ingetrek: daar was talle trekke na Rhodesië, na die sonlyn, na wat nou Zambië en Zaire is tot by die sneeu van die Kilimandjaro verby tot op die hooglande van Kenia. Selfs die see kon die trekgees nie blus nie en n spesiale hoofstuk word gewy aan die Afrikaners in Argentinië en die Viljoens in Noord-Amerika.

Don't miss out on the latest deals!