Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1976. Hardeband met stofomslag. Baie goeie toestand. Stewig gebind, netjies en skoon. Die stofomslag is effens verweer. Klein vlek teen rant van eerste paar bladsye. Minder as 1kg.
Die Trekkers en hul tydgenote word self aan die woord gestel en vanuit talle vergete en unieke geskrifte word n beeld geskep van een van die kenmerkendste uitinge van die Afrikanerdom.
Dorslandtrek en ander trekke van die Afrikaners.