This auction has been won.
View other items offered by Bokmakierie20921
Leading
Daan797 1 × R170.00
6 Dec 08:57

Similar products

Afrikanersondebok? Die lewe van Hans van Rensburg, Ossewabrandwagleier Afrikanersondebok? Die lewe van Hans van Rensburg, Ossewabrandwagleier Afrikanersondebok? Die lewe van Hans van Rensburg, Ossewabrandwagleier Afrikanersondebok? Die lewe van Hans van Rensburg, Ossewabrandwagleier Afrikanersondebok? Die lewe van Hans van Rensburg, Ossewabrandwagleier
Afrikanersondebok? Die lewe van Hans van Rensburg, Ossewabrandwagleier Afrikanersondebok? Die lewe van Hans van Rensburg, Ossewabrandwagleier Afrikanersondebok? Die lewe van Hans van Rensburg, Ossewabrandwagleier Afrikanersondebok? Die lewe van Hans van Rensburg, Ossewabrandwagleier Afrikanersondebok? Die lewe van Hans van Rensburg, Ossewabrandwagleier
Sold

Afrikanersondebok? Die lewe van Hans van Rensburg, Ossewabrandwagleier

Secondhand 1 was available
R10.00 minimum increment
R170.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 4 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings
Bob Shop ID
663002685

Jonathan Ball Uitgewers, 2021. Sagteband, 344 bladsye. Baie netjiese toestand. 

Hans van Rensburg se magnetiese persoonlikheid en sy sterk teenkanting teen Suid-Afrika se deelname aan die Tweede Wêreldoorlog het Afrikaners só aangegryp dat die Ossewabrandwag (OB) binne drie jaar na sy stigting by die 300 000 lede gehad het. In die vroeë 1930s was Van Rensburg egter nog deel van die regering en het n blink politieke toekoms vir hom gewink. Hy was die jongste Justisiehoof voordat hy as die jongste administrateur van n provinsie aangestel is. Hy was ook n regsgeleerde, filosoof, taalkundige en taalstryder, bekwame burokaat, militaris, boer, wildjagter en hengelaar.

Sy lewensverhaal strek oor sewe dekades en hy was by al die belangrikste historiese gebeure van 20ste eeu betrokke van die AngloBoereoorlog tot die apartheidsregering. Dit is n tydperk waartydens talle ismes hoogty gevier het: imperialisme, nasionalisme, nasionaalsosialisme, kapitalisme, kommunisme en rassisme.

In die verlede is besprekings van Van Rensburg meestal beperk tot sy rol as OB-leier, terwyl hierdie boek ook gaan ondersoek instel na sy rol in die totstandkoming van die apartheidsbewind. Dit is minder bekend dat hy in die vroeë 1950s as kommissaris van die Groepsgebiederade n ankerpunt van apartheidsbeleid aangestel is. Sy konflik met die verantwoordelike minister, PW Botha, het tot sy bedanking gelei.

Van Rensburg word dikwels as n verbete Afrikaner-fascis beskryf, maar die werklikheid is meer kompleks. In vele opsigte was hy dalk eerder n gerieflike sondebok vir die Smuts- en Nasionale Partyregerings.

Customer ratings: 1 ratings

Professional and fast!
28 Jan 2026
Don't miss out on the latest deals!