This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by PTO Books and Vinyl2735

Similar products

Afskeid van Europa  --  Karel Schoeman Afskeid van Europa  --  Karel Schoeman Afskeid van Europa  --  Karel Schoeman Afskeid van Europa  --  Karel Schoeman Afskeid van Europa  --  Karel Schoeman Afskeid van Europa  --  Karel Schoeman
Afskeid van Europa  --  Karel Schoeman Afskeid van Europa  --  Karel Schoeman Afskeid van Europa  --  Karel Schoeman Afskeid van Europa  --  Karel Schoeman
Afskeid van Europa  --  Karel Schoeman
+2
Sold

Afskeid van Europa -- Karel Schoeman

Secondhand 1 was available
R148.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 6 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
HJGC
Bob Shop ID
626157042

Toestand : Baie Goed.

Eerste druk, Protea Boekhuis, 2017, Hardeband met omslag in plastiek  - Reisbeskrywing - 267pp.

In Afskeid van Europa lewer Karel Schoeman verslag van sy laaste twee besoeke aan Nederland, Duitsland en Oostenryk gedurende die herfs van 2011 en 2013. Dit is veral die stede Amsterdam, Berlyn, Dresden, Salzburg en Wene wat aandag kry en ook met Schoeman se vermoe om mense en plekke wat hy waarneem, in woorde tot gestalte te bring.

By dit alles is daar n ondertoon van heimwee en gelatenheid omdat die skrywer voortdurend bewus is daarvan dat dit werklik sy laaste besoeke is en hy dikwels aan sy ouderdom herinner word: Elderly, lees ek op my vliegkaartjie, cant walk long distance can sit gate close 15 minutes prior to departure. Dit is ek. Maar afgesien van die element van afskeid, is dit Schoeman se belesenheid en sy vermoe om hede en verlede te skakel wat opval en hierdie boek n ryk leeservaring maak. Nie alleen die politieke geskiedenis nie, maar ook die verhale van die gewone mens soos dit in die letterkunde uitgebeeld is, word in verband gebring met die strate, parke, kerke en paleise van die groot stede wat hy besoek.

Onvermydelik skryf hy oor die twee wereldoorloe se impak op mens en omgewing, maar ook die vasberade inisiatiewe om te restoureer en te herstel in stede soos Berlyn en Dresden. Die hede met sy massatoerisme, die gewonde daaglikse gang van sake en veral ook die tipiese geregte van die plekke wat hy besoek, verseker dat die boek vir eietydse reisigers ook relevant is.

Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.

Please Click ---> HERE <--- to see all the items PTO Books is selling.

Customer ratings: 1 ratings

Book was packed very well and protectively.
02 Oct 2024