| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
AFSPRAAK OM VIERUUR deur Ela Spence
Hardeband met stofomslag in goeie toestand. Kleeflintmerke voor en agterin. Hierdie boeke was veral bekend onder die boekklublesers van gister wat 'n voorkeur gehad het vir hoogstaande Afrikaanse skrywers van formaat. 'n Baie goeie leeskopie. Stewig gebind. Posgeld en verpakking R25.00.
