Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hierdie boek vertel hoe Eybers se poësie beïnvloed word deur Suid-Afrika en Europa, Afrikaans en Nederlands. Lesers word ingelei in die dubbele wêreld van Eybers deur besprekings van gedigte wat die invloed van die nuwe omgewing, van ballingskap en heimwee op haar werk toon. Die boek bevat meer as 60 fotos. Dit is n onontbeerlike gids vir die avontuurlike leser wat geboei word deur die verwoordingsvermoë, emosies en leefwêreld van Elisabeth Eybers.
2017. Sagteband, 121 bladsye. Goeie gebruikte toestand. Fyn hanteringsmerke op buiteblad.