| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Die lofgevalle op die plaas Grootmoeders-drift ontvou deur 'n reeks lewensbepalende verskuiwings van mag en behoefte tussen vier intiem verbonde mense. Milla Redelinghuys, idealistiese erfgenaam van die familieplaas, word op gruwelike wyse ontnugter in haar huwelik met MooiJak de Wet. Agaat Lourier, vir wie Milla met 'n streng en liefdevolle hand opgevoed het tot huishoudster en kinderoppasser, beheer die mense en die boerdery op toenemend tirannieke wyse. Jak her-ken homself oor die jare, met stygende verontwaar-diging, as die slagoffer van niksontsiende manipulasie deur die twee vroue van die huis. En Jakkie, hulle enigste seun, verlaat uiteindelik die land as politieke vlugteling om in Kanada heenkome te soek en homself as etnomusikoloog te bekwaam.
Hierdie geskiedenis word onthul terwyl Milla - verlam en van spraak ontneem deur motorneuronsiekte - versorg word deur 'n diep bedroefde en wraaksugtige Agaat, nou in haar middeljare.
Sagteband
Kondisie: 2