Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hardeband met stofomslag. Stofomslag het baie klein skeurtjies aan die kop- en voetente. Op die titelblad is 'n strook uitgeknip, waar ek vermoed, 'n naam of prys geskryf gestaan het. Die half-titelblad het ook 'n knipstrook sonder enige papier verlies. Inhoud skoon. Boek stewig. Hierdie boek en skrywer het nie bekendstelling nodig nie. Immer gewild.
woestyn namib boesman afrika suid-afrika