Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Spioenkop Akademie is die skool wat Alex se ouers kies in die nuwe buurt waar hulle intrek. Hulle besef nie dat dit 'n baie spesiale skool is nie.
Met sy kop stewig op sy skouers, doen Alex bo verwagting baie goed. Hy hou van vakke soos Sabotasie en Kamoeflering, en hy maak 'n klomp (interessante!) nuwe vriende.
Dit kom veral handig te pas as die Geheime Diens 'n belangrike satelliet kwyt is en die leerders van Spioenkop Akademie ingespan word om dit te vind voor die verfoeilike Pioniers van Onderduimsheid en Vernietiging (P.O.E.V.).
We sell a wide variety of good quality secondhand books, CDs, DVDs, magazines, and other small gifts.
We do accept rreasonable offers on most of our items.
Ons verkoop 'n groot verskeidenheid tweedehandse boeke, CDs, DVDs, tydskrifte en ander klein geskenkies.
Ons aanvaar redelike annbiedinge op meeste vam ons produkte.