Agent Snoet 5-in-1

Agent Snoet 5-in-1

Secondhand 1 available
R270.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
652595229

Agent Snoet 5-in-1

François Bloemhof

Sagte Omslag

Spannende strokiesprent-pret saam met Agent Snoet en sy kat ... Sy naam is Snoet. Agent James Snoet. En hy is n speurder. Die soort wat leidrade uitsnuffel en allerlei ingewikkelde raaisels oplos. Maar die eintlik meesterbrein agter dié suksesvolle speurder is niemand anders nie as sy kat, Felino. Dié slim Siamees is n katjie wat jy nie sonder handskoene moet aanpak nie. Hy mag nou wel reeds agt van sy nege lewens verloor het, maar Felino skrik vir net mooi niks! En dis ook maar goed so, want agent Snoet is so verstrooid dat hy net mooi niks sonder sy getroue kattehandlanger sou uitrig nie! Saam het dié gedugte speurderspan al die geheim agter die verdwyning van die kosbare Botterdiamant ontrafel, n gevaarlike wapen genaamd die Genugtig uit gevaarlike skurke se kloue teruggekry en n BBH (Baie Belangrike Hond) se lewe beskerm. Vir die eerste keer verskyn al vyf boeke in dié fantastiese strokiesreeks nou saam in een boek: Agent Snoet en die Botterdiamant Agent Snoet en die Kattekwaad Agent Snoet en die Hondelewe Agent Snoet en die Groen Genugtig Agent snoet en die Windlawaai

Add to cart

Recently viewed

See more
DAD SECONDHAND - HAMBRIDGE,J
Secondhand
R80.00
31% OFF
Unsoldered Version - FM Radio DIY Kit Multipurpose FM Radio Tuner LED Display Remote Control 5V DC 3
New
R464.16 R669.00
RSA - Foundation Miniature Sheet - 1992 - MNH
Secondhand
R8.00 No bids
Lure Soft Dark Sleeper Paddle Tail 7gr colour 001
New
R89.00

Similar products

Fear Agent No.1 Final Edition [ISBN 978154307971] (Image)
Secondhand
R380.00
Questionable Content Vol 5 - Jeph Jacques. Softcover, 1st Ed. 2nd Pr. 2017
Secondhand
R140.00
Young Avengers 5, NM
New
R250.00
Generations: Wolverine & All-New Wolverine Issue # 1unknown THIS IS THE 3rd PART OF THE 5 PART CO...
New
R200.00