Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Winskoop! Die Tessa Reeks is soos die Soekie reeks tiener avontuur boeke.
Die skrywer is Eliabeth Engela (Ela) Stander - later Ela Spence (1909 - 1997)
1. Tessa weer tuis - 3de - 1979
2. Tessa en die trourokke - 1ste uitgawe - 1970 (en 3de, 1979)
3. Tessa van Tellerstraat - 3de - 1979
4. Tessa en die tienerbende - 4de - 1983
5. Tessa en die tente-trek - 2de - 1971
6. Tessa by die Threons - 1ste uitgawe - 1969 (en 3de 1979)
Boeke is nie nuut, dit is oor jare versamel.
Foto is deel van die beskrywing. Enige vrae welkom