| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |











Hardback. No DJ. 1st edition 1982. Perskor. 153 pages.Cover could do with a wipe at the back but I will leave that to you!
" Agter die Skerms in die Kruger- wildtuin is 'n leersame en interessante weergawe van informasie wat die leser 'n geleentheid gun om self uit te vind van feite wat nie toeganlike is vir die man in die straat nie.
Die skrywer neem die leser op 'n begeleide toer deur die Wildtuin, maar hierdie keer is dit anders. Dis nie net diere wat 'n rol speel nie. Mense is ook prominent in hierdie aanbieding - veral hulle wat " agter die skerms" werk om die Wildtuin en ons natuurlike erfenis te bewaar en in stand te hou.
Ook die " vroeere mense" , hulle wat die paaie vir ons oopgemaak het, word belig in Agter die skerms in die Kruger-wildtuin. Baie interessante brokkies geskiedenis word aangebied om hierdie belangrike natuurbewaringspark in perspektief te plaas.
Die tes is paslik toeglig met veelvuldige foto's van diere, plante en mense wat dit 'n plesier maak om sommer net deur die boek te blaai nog voordat 'n mens eers by die feitegegewens uitkom.
Agter die skerms in die Kruger-wildtuin is 'n boek wat met genor verslind kanword deur almal wat lief is vir die natuur-sowel as deur diegene wat nog nie so lief daarvoor is nie, want die skrywer slaag daarin om sy liefde vir die natuur oor te dra aan die leser. Hy stel hom dit ten doel om die mens bewus te maak van die seen wat daar vir liggaam en gees opgesluit le in sy kontak met die natuur. Hierin slaag hy op uitmuntende wyse."
Please excuse any spelling errors! Feel free to ask questions