Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Nuwe boek, Sagteband, 125 bls. Kalahari Mac Deel 3. Met die uitbreek van die Eerste Wêreld Oorlog, sowel as die Rebellie van 1914-15 in Suid Afrika, het Kalahari Mac hom by genl. Manie Maritz se magte aangesluit. Die rebelle was verplig om na Duits Wes uit te wyk. Na die oorgawe van die Duitse leer moes die rebelle nog verder vlug.