This item has closed 1 buyer bought 1 item

Similar products

7` Single Paper Sleeve [120 gsm acid free]
New
R4.50
GARRARD GC 8-3 STD. RECORD PLAYER NEEDLE-COLTON STYLUS - 78 RPM -MADE IN ENGLAND
New
R75.00
Vintage The Cliff Richard Story Featuring The Shadows (4 Cassettes)
Secondhand
R230.00
Annie Lennox, Why, Cassette single
Secondhand
R80.00
Agter Grond musiek vir karaoke, live sangers. Spesiale aanbod!!!Gratis aflewering
Sold

Agter Grond musiek vir karaoke, live sangers. Spesiale aanbod!!!Gratis aflewering

New 1 was available
R450.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Returns
Warranty Type: Replacement If faulty
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
Sing1
Bob Shop ID
35974959

Is jy n Sanger of host jy karaoke aande by n kuierplek???

 

Wel vandag kan jy n spesiale aanbod kry op backtracks en nie net backtracks nie, PROFFESIONELE BACKTRACKS waarmee die regte sanger opneem!!!!


Daar is van 1905 af tot en met 2011 se backtracks beskikbaar.

 

Liedjies soos:

 

Danny boy

Love is no crime

Diamante- Gerhard Steyn

Jy soen soos n engel

Jou skaduwee

'''Pennies op die Spoor

Jaloers Bokkie

Jys my engel- Kurt Darren

om net n paar te noem!!

 

Daar is van abba tot en met Ray Dyllan se liedjies.

 

Ons maak vir jou n cd op met 2000 van hierdie wonderlik backtracks op, gee vir jou sagteware om hulle op te speel en gee vir jou n cdg formaat ook by om die lirieke te sien terwyl jy dit sing. Die sagteware laat jou die tempo of noot van liedjie dadelik verander!!!!!


Daar is cds met

2000 Liedjies op  -R 200

3000 Liedjies op  -R300

5000 Liedjies op  -R400


Al hierdie Pryse sluit ook in die posgeld!!! Kan jy dit glo!!


As U besluit om gebruik te maak van hierdie spesiale aanbod, en daar is n spesifieke liedjie op aanvraag, laat weet ons net en as ons hom het sal ons hom byvoeg!!! Normaal betaal jy op n webwerf soos PROTRAX ENS R140 per liedjie, maar vandag is U in GELUK!!!


Sterkte en slegs ernstige Kopers.....

Recently viewed

PAINTING artist miggs 93 Oil on board LANDSCAPE -RURAL HOUSE RIVER PRETTY TREES DOUBLE ARCH
Secondhand
R599.00
Burn Gel 20x45
New
R79.80

Customer ratings: 1 ratings

Excellent seller. Keep contact with buyer and really try his best to get extra products for client.
17 Apr 2011