Anna se eerste reisverhaal, Agter my 'n albatros, word in 1959 deur Tafelberg Uitgewers gepubliseer en ook hierdie boek beleef etlike herdrukke. Izak le Roux (Huisgenoot, 25 Desember 1959) het gevoel dat hoewel reisbeskrywings maar vervelig kan wees, die reisbelewenisse van die skrywer in hierdie reisverhaal deel word van die belewenis van die leser. Die vermoe van die skryfster om die gees van die land te voel, die siel uit die beeld te haal en die mens agter die ding te ontdek, maak hiervan soveel meer as 'n reisbeskrywing: 'n boek wat 'n mens gerus kan koop.'

Title: Agter My 'n Albatros!
Author: Anna M.Louw
Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition. Please ask questions if you need more details on an item's condition.
Books are shipped within one business day of checkout. If you select EFT as payment method, it may take somewhat longer for payment to reflect on our side before we are able to dispatch.
We offer Pargo Pickup (3-5 business days), local collection in Somerset West or Aramex door-to-door courier (1-2 business days). Shipping options can be selected at checkout.
We recommend Aramex courier as a fast no-contact delivery method available to all destinations within South Africa. Tracking number will be supplied once your shipment has been been processed.
See more of our books at
https://www.bidorbuy.co.za/seller/1245451/T_Wever