| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
"In die jare toe die Inligtingskandaal die land geskud het, was almal bewus van Eschel Rhoodie se vrou wat hier alleen moes agterbly toe hy in die vreemde moes rondswerf". Baie goeie toestand. Vlekmerkie op die agterste buiteblad. 201 p. plus agt bladsye net swart en wit foto's. Eerste uitgawe, eerste druk 1982.