Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Ritme, Metrum, Skandering, metodologiese orientering, deskriptiewe skandering, enkele skanderingsbeginsels, voetmaat en enjambement, funksie van ritme, slot , bibliografie, byvoegsel.
Proefskrif ingelewer ter voldoening aan die vereistes vir die graad Ph.D aan die Universiteit van die Witwatersrand, Johannesburg, September 1967.
Tafelberg Eerste druk 1972. Netjiese goeie toestand goed gebind, skoon wit bladsye hardeband met netjiese inskripsie op 1ste endbladsy. Omslae wys rakgebruik. Hardeband met Bibliografie en Byvoegsel.