Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
AKG Afrikaanse Kinderboekgids en Supplement (Skaars)
'n Geselekteerde, Gegradeerde en Geannoteerde Bibliografie van Afrikaanse Kinderboeke, Saamgestel deur Die Instituut vir Navorsing in Kinderlektuur,
Onder redaksie van Carl. A. Lohann, Uitgegee deur Daan Retief Uitgewers 1986
Groot formaat harde bande met stofomslag, Ou biblioteek boeke, sien asb die fotos, 573 bls en Supplement (1983-1987) 152 bls.
Minimum rak verweer, boeke is in goeie toestand, baie skaars en moeilik in die hande te kry