Aksieheld Austin - Doodskreet van die dino's - Fanie Viljoen Aksieheld Austin - Doodskreet van die dino's - Fanie Viljoen
Aksieheld Austin - Doodskreet van die dino's - Fanie Viljoen Aksieheld Austin - Doodskreet van die dino's - Fanie Viljoen

Aksieheld Austin - Doodskreet van die dino's - Fanie Viljoen

New 1 available
Indicative market price: R179.00
Only 1 left – grab it before it’s gone!
R149.00
17% off
Shipping
Free shipping is available from hartgoet for all orders above R650.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
Free collection is available from various lockers and counter collection points across South Africa, for all orders above R650.00 from hartgoet
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
712524
Bob Shop ID
593349590

Diep in 'n oerwoud in Afrika- dis waar die nuwe Aksieheld Austin-fliek verfilm word.  Ewald en sy pel Cardo verwonder hulle aan die asemrowende medespelers:  drie groot T-rex'e.  Dis natuurlik nie regte dinosourusse nie.  Maar hulle is wel lewensgetroue robotte.  Iets gaan egter fout tydens die verfilming.  Die dino's begin soos regte T-rex'e optree.  Dis slegte nuus vir die twee ouens, want hulle verloor hul pad in die oerwoud ...  en nou begin die dino's hulle jag.  Sal Ewald en Cardo ooit lewend uit die oerwoud kom?

Word aanbeveel vir ouderdomme 9 jaar en ouer

Sagteband

72 bladsye

Add to cart

Recently viewed

Total International series 1993 cricket tie - Length 153 cm
Secondhand
R150.00 No bids
Quartz - Orange River Steinkopf N Cape South Africa
New
R65.00
10% OFF
TEKNOSA REAR LEFT - RIGHT BUSH For MERCEDES BENZ 200-CLASS [W124] 200E (M111.940)(8V 100KW) 91-93
New
R939.00 R1,039.00

Similar products

65% OFF
Slym en die gogga-sirkus - Fanie Viljoen (2012)
Secondhand
R35.00 R100.00
Klein boek van toweragtige toertjies - Fanie Viljoen
New
R75.00
Aksieheld Austin - nag van Grille
Secondhand
R34.00
Aksieheld Austin: Onheil op Skedelbaai - Fanie Viljoen
Secondhand
R79.00