Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Ewald is die ster van die gewilde Aksieheld Austin-rolprente. In die flieks is hy 'n dapper held met vuiste soos kanonkoeëls wat skurke laat les opsê.
Word aanbeveel vir ouderdomme 9 jaar en ouer
Sagteband
96 bladsye
Baie goeie toestand