Aksieheld Austin - Onheil Op Skedelbaai

Aksieheld Austin - Onheil Op Skedelbaai

New 8 available
Indicative market price: R210.00
R180.00
14% off
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
9780799393132
Bob Shop ID
650800405

Ligte, kamera, aksie! Ewald het nie 'n bang haar op sy kop nie veral omdat hy deesdae die ster van die supergewilde Aksieheld Austin-rolprente is! Die derdie fliek, Onheil op skedelbaai, word op 'n geheimsinnige eiland verfilm en dadelik begin dinge verkeerd loop. Die vliegtuig beland amper in 'n ongeluk, iemand probeer Ewald met 'n mes steek toe hy afswem na die skeepswrak, Sonia Blom word amper van die lighuis se trappe afgegooi en daar is 'n reusehaai wat in die baai rondwem.

Dan is daar nog Melita die geheimsinnige meisie wat glo die eiland is vervloek. Sy waarsku dadelik vir Ewald en Cardo dat mense wat te veel weet van wat op die eiland aangaan, sterf. Hierdie asemrowende reeks avontuurverhale uit die pen van Fanie Viljoen is perfek vir jong lesers wat hou van stories propvol aksie en adrenalien!

Add to cart

Recently viewed

2022 Fine Silver Half Ounce Medallion 130th Anniversary of Een Pond and ZAR
Secondhand
R595.00
64% OFF
1pc Transparent For Samsung Samsung Galaxy S23 Phone Cases
New
R185.00 R509.00
Xiaomi Smart Multifunctional Rice Cooker
New
R1,222.00

Similar products

Wrath of The Storm: Jennifer A. Nielsen (Paperback)
Secondhand
R45.00
Op Pappa se skouers - Niki Daly
New
R240.00
Mickey Wonder Waarom: Kan Jy Regtig 'n Eier op 'n Klip Bak?
Secondhand
R30.00
Comic Culprit
New
R70.00