Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Beskrywing | In Aku vang 'n ster word die moderne mens en die primitiewe se sieninge uitgebeeld en speel op die vlaktes van Griekwaland in die Noord-Kaap af. |
Jaar | 2007 (Tweede Uitgawe) |
Uitgewer | Best Books Uitgewers |
Bladsye | 62 |
Toestand | Sagteband, soos nuut. |
** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgens gewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jou versending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkel vir nog wonderlike items.