Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Eerste uitgawe 1972 Tafelberg uitgewers. hardeband met stofomslag 154 bladsye. Die stofomslag is effens verweer en het n klein skeurtjie aan die voorkant. Geel merke van sellotape op die eerste en laaste blad in die boek. n versameling kortverhale. versending R22 in RSA