Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Al wat ek weet - Marita van der Vyver - Lapa - 2016 - Sagteband in baie mooi toestand.
"Gabriel is woedend. Vir sy ma, omdat sy dood gegaan het. Vir sy pa, omdat die ongeluk sy skuld was. Vir homself, omdat hy niks kon doen om dit te keer nie. En sommer vir die heelal wat toelaat dat sulke dinge gebeur. Die sielkundige wil hê hy oor sy hartseer skryf, vertel wat daardie dag gebeur het. Maar al wat hy weet om te skryf is rap-lirieke om sy woede in woorde om te sit. Al weet hy nie of hy ooit weer die moed sal hê om op 'n verhoog te klim en sy woorde met mense te deel nie. Maar dan ontmoet hy vir Sasha, die beeldskone Sneeuwitjie wat hom probeer oorreed om weer voor 'n gehoor op te tree. Sasha wat teen haar eie donker geheim stry ..."