This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by BooksAgain4008

Similar products

Al Wat Tel (2024)
Sold

Al Wat Tel (2024)

Secondhand 1 was available
R150.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 5 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
24981
Bob Shop ID
647927324

Toe Ami hoor dat 'n man voor haar gim geskiet is, weet sy daar is moeilikheid. En die feit dat die Valke op die toneel is, s vir haar nog iets: die man was belangrik. Was dit 'n sluipmoord? Wie is die jong blonde vrou wat saam met die slagoffer was? En wat is dit wat die speurder by die misdaadtoneel optel en in sy sak druk? Voor Ami hierdie raaisels kan oplos, kruis haar pad met di van 'n Duitse joernalis, Marc Gttler. Hy ondersoek bewerings van 'n ontstellende voorval in Mosambiek, 'n paar kilometer anderkant die grens van Suid-Afrika. Is daar werklik 'n verband tussen die twee stories, soos Gttler vermoed? Die enigste oplossing is om die pad te vat, die wildernis in, waar Ami gedwing sal word om uit te vind wat vir haar die meeste saak maak.

Al Wat Tel is die derde boek in Irma Venter se krimi-reeks met joernalis Ami Prinsloo as hoofkarakter.

*Slight forward lean.*