| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Toe Ami hoor dat n man voor haar gim geskiet is, weet sy daar is moeilikheid. Hoekom is die Valke op die misdaadtoneel? Was dit n sluipmoord? En wat is dit wat die speurder optel en in sy sak druk? Voor Ami hierdie raaisels kan oplos, kruis haar pad met diƩ van n Duitse joernalis wat bewerings van n ontstellende voorval in Mosambiek ondersoek. Is daar werklik n verband tussen die twee stories?
ISBN: 9780624094838
Pages: 373
Trade paperback
Tafelberg, 2024
Edition: 01
Good condition; cover has some small creases
B13.2

